Nou ja. So na verloof wees vir omtrent 11 maande kom ons toe nou uiteindelik by die e-shoot uit. Dit was 'n effens reenirige Vrydag middag (na werk, so effe gespanne na verkeer op die N1), maar ons het dit gemaak, Watson in tow.
Ten spyte van die verkeer, en die reen (en die RSR), was dit 'n moerse fun fotosessie. Aan Hannelien en Karen, dankie vir die laatmiddag shoot, ons waardeer die moeite, en die fotos het wonderlik uitgekom!
Vir die res van die fotos, gaan kyk gerus op Miracles photography se blog by
hierdie blou/pers link (click my).
So paar fotos van die blog af (met alle regte en wetlike aspkete toegeken aan bogenoemde fotograwe):